Zelna van Walvisbaai

Zelna van Walvisbaai se skoonma het erg gebewe. So erg dat sy skaars ‘n koppie en piering kon vashou. Sy het toe die Parkinsonsdruppels/spray begin gebruik en dis ‘n duisend keer beter. Sy bewe aansienlik baie baie minder. Sy kan nou weer ‘n piering en koppie vashou. Sy gebruik ook die Alzheimerdruppels/spray en se dit help ook baie vir haar. Sy se sy voel baie sterker en het weer baie krag vandat sy die Alzheimer en Parkinsons gebruik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *