Martin van die kus se vrou het altyd ‘n naarheid en opgeblaasdheid (swel) op haar maag gehad. Die dokter het toe vasgestel dat sy lewerprobleme het. Die vette het nie in haar lewer verteer nie. Sy het toe die Lewerdruppels / Spray begin gebruik. Haar lewerprobleme is iets van die verlede. Sy kan weer alles eet en voel ‘n ander mens. Sy het nou haar dosis verminder na net 1 keer per dag 10 druppels van die Lewerdruppels – nou hou haar voorraad 3 maande. Drink baie water met die gebruik van die Lewerdruppels. Dit ontgif die Lewer en die Galblaas.
