Rienie Coetzee van Swakopmund het haar regterhand se wysvinger met ‘n mes oopgesny – dit was oopgekloof tot op die been. Rienie het die Afrika Aartappel Salf dadelik op die wond gesit – Na 2 dae het sy vir my haar vinger kom wys – dit was toe net ‘n dun strepie – die wond het heeltemal toegetrek. Die Afrika Aartappel Salf kan vir so baie goed gebruik word: Dit is vir Pyn, Rumutoide ARTRITIS, droe ekseem, Insektebyte, Sinus, Sonbeskadigde vel, Vratte, Are, Spatare. Vogroom vir die hele lyf. Seer spiere, Verstuiting, Migraines, Snork. Ook vir Tenniselmboe. Slaaploosheid. Rekmerke. Die salf bevat Evenign Primrose Olie, Vit E, Aloe Vera Gel en die aktiewe bestanddeel is die Afrika Aartappel.
