Vir snork kan u die Afrika Aartappel Salf of die Clear Skin Gel voor slaaptyd oor die keelgorrel, oor die brug van die neus, bietjie in die neusgate en oor die wangbene smeer. Dit werk soos ‘n bom. Die Sinusdruppels / Spray help ook vir snork.