Mara Ruhl van Hentiesbaai – se man het kroniese maagpyn gehad – so erg dat hy nie meer kon eet nie.. Hy het toe die Spysverterings- en Bakteriedruppels begin drink. Na minder as ‘n maand is al die pyn weg en kan hy weer eet. Hulle is so opgewonde. Hulle gebruik ook die Oogdruppels en se dit werk baie goed.
