13

Manspersoon – onder by sy elmboe en arms uitslag/rash gehad. Baie erg gejeuk. Vir hom die Bloedreiniger spray, Infection Spray, Body Wash en Afrika Aartappel Salf gegee. Na 5 dae toe is die rash en jeuk weg.