General Health


Libido Booster Capsules

Bevat natuurlike kruie wat libido verhoog en help met impotensie. Contains natural herbs that increase libido and help with impotence.

Anti-Ageing

Kollageen (Collagen). Pigmentasie (Pigmentation).

Liquid Booster

Vir immuniteit. Opbou van liggaam. Vitamine. Minerale. Energie. Depressie. 2-4 Teelepels een maal per dag. 100% Natuurlike kruie. Afrika Aartappel (Hypoxis Hemerocallidea). Rosehip (Vitamine C).

Breath Freshner

100% Herbal Ingredients: Myrrh, Sage, MSM, Mint, Mouthwash, Cinnamon, Cayenne Pepper, Stevia. Natural Breath Freshner is used as an antiseptic solution to reduce the microbial load in the oral cavity. The formula help to do away with bad breath. It is also works as an antiflammatory.

Wilde Als / Wormwood / Artemisia

Teen virusse en malaria.

Stevia

Natuurlike versoeter - vir diabetes en verslanking. Word gebruik in tee, koffie, slaaie, groente, nageregte, Enige voedselgeregte en drinkgoed. Geen newe-effekte en na-smaak nie - Natuurlike oorsprong van die Steviaplant.

Moringa Capsules & Tea

Weefsel beskerming en voedsaamheid.

Devil's Claw

Vir pyn, gewrigsontsteking en stywe spiere. For pain, arthritis and tight muscles.

Africa Potato Tea

Die oorspronklike rou produk van die Afrika Aartappel. Basis van al die produkte. Versterk die immuunstelsel. Bloeddruk. Alkoholisme. Werk Chemoterapienaarheid teen. HIV. Dryf vog/water af. Reinig liggaam. Energieverskaffer. Vertraag kankergroei. Voedselaanvulling. Verligting van vele siektetoestande.