• Slider Image 1
    Africa Potato Products
    Health from the Earth
  • Slider Image 2
    Africa Potato Products
    Health from the Earth
  • Slider Image 3
    Africa Potato Products
    Health from the Earth

CREAM: Aloe Vera, Bulbinella, Echinacea. Kombinasie-, olie-, akneevel. CLEANSER: Aloe Vera, Green Tea, Lemon Grass. Kombinasie-, olie-, akneevel.

Babsie van Swakopmund het jare lank aan slaaploosheid gely. Sy was nou by ons in die winkel - sy gebruik die Spray and Sleep - sy slaap nou elke nag dwarsdeur !!!!!!

Babsie - Swakopmund

Henriette Swarts van Swakopmund - baie baie erg Bloeddrukprobleme gehad - so erg dat haar ore gesuis het en sy amper nie meer kon sien nie. Bloeddrukspray gebruik - na 3 weke vir ons "Baie dankie" kom se: Haar bloeddruk het toe 100% reggekom !!!! Dit was 165 oor 155 - nou heel normaal - 120 oor 80 !!!!!!!!!!

Henriette - Swakopmund

Vera - celnr: 081 250 6132 - se man het jare lank aan slaaploosheid gely - van die eerste aand wat hy die Spray and Sleep gebruik - slaap hy dwarsdeur die nagte en staan so lekker vars op. Vera se vir die eerste keer in jare kan sy weer haar man hoor snork in die nagte. Hy smeer ook die Afrika Aartappel Salf onder sy voetsole, in sy handpalms en langs sy slape voor hy gaan slaap. Dit is waar die senuweepunte bymekaar kom - die salf trek deur die vel tot direk op die senuweepunte en gee rustigheid.

Vera

Audrie van Rehoboth - haar seun het die Geheuedruppels / Spray en die Spanningsdruppels / Spray gedurende die eksamen gebruik. Sy het toe saam met haar seun die Geheuedruppels gebruik - sy se dit werk soos 'n bom - FANTASTIES !!!!! Audrie vertel dat haar man se suiker baie hoog was 13/14. Hy gebruik die Aardruppels/Spray en die Pankreasdruppels/Spray en sy telling het afgekom na 6. Hy voel so goed en gesond !!!!

Audrie - Rehoboth

Zelna van Walvisbaai se skoonma het erg gebewe. So erg dat sy skaars 'n koppie en piering kon vashou. Sy het toe die Parkinsonsdruppels/spray begin gebruik en dis 'n duisend keer beter. Sy bewe aansienlik baie baie minder. Sy kan nou weer 'n piering en koppie vashou. Sy gebruik ook die Alzheimerdruppels/spray en se dit help ook baie vir haar. Sy se sy voel baie sterker en het weer baie krag vandat sy die Alzheimer en Parkinsons gebruik.

Zelna - Walvis Bay

Mara Ruhl van Hentiesbaai - 081 618 4749 - se man het kroniese maagpyn gehad - so erg dat hy nie meer kon eet nie.. Hy het toe die Spysverterings- en Bakteriedruppels begin drink. Na minder as 'n maand is al die pyn weg en kan hy weer eet. Hulle is so opgewonde. Hulle gebruik ook die Oogdruppels en se dit werk baie goed.

Mara - Henties Bay

Tonja van Windhoek doen tuine. Een dag met palms gewerk - dorings in haar vingers en hande gesteek. Die aand Afrika Aartappel Salf aangesmeer - die volgende dag toe is haar hande en vingers reg !!!! Die vrou wie saam met haar werk, het geval en haar voet verstuit. Die Afrika Aartappel Salf 3 maal aangesmeer - voet reg en verstuiting weg.

Tonja - Windhoek

Mnr. Horn van Windhoek het erg wintervoete gehad - hy was self by ons in die winkel. Kon nie skoene aantrek nie en sy voete was in verbande. En die volgende week moes hy begin hy werk. Hy het die Infection Spray gebruik. Na bietjie meer as 'n week het sy seun weer vir hom die Infection Spray kom koop. Hy vertel toe vir ons sy pa se voete is reg, hy kan weer sy skoene aantrek en het begin werk. Die Infection Spray word onder die tong gespuit en op die aangetaste dele.

Mr Horn - Windhoek

Eduard van Arandis - 081 278 3864 - het aan hoe bloeddruk gely. Hy het toe die Bloeddrukspray gebruik. Na 2 weke het hy my spesiaal geskakel en gese "dat die Bloeddrukspray soos 'n bom werk en dit is fantasties !!!!!"

Eduard - Arandis

Simon Swartbooi van Karibib - 081 341 1567 - kon a.g.v. brandvoete nie loop nie. Hy het nie suiker nie - hy het dit laat toets en dit was negatief. Hy het toe die Aardruppels en die Afrika Aartappel Salf begin gebruik. Na 2 weke toe skakel Simon my - sy brandvoete was weg en hy kon weer normaal loop.

Simon - Karibib